Kerk van die Toekoms is ‘n netwerk van gemeentes wat innoveer en eksperimenteer om ruimtes te skep om saam met jong volwassenes God te ontmoet. In Mei 2023 het die boek “Ontmoet die Toekoms: 12 Rigtingwysers oor Jong Volwassenes, die Kerk en Spiritualiteit, verskyn as ‘n navorsingsproduk van die Kerk van die Toekoms..
“Ons ondersteun ‘n nuwe generasie verder weg van die gevestigde kerk om hulle geloof in Jesus uit te leef. Die netwerk deel stories, “best practices” en prototipes om die vraag te antwoord – “Hoe kan ons verbeelding skep in die kerk oor maniere van kerkwees wat aansluit by waar die jong volwassenes leef?.”
~ Kerk van die Toekoms
Project
- Company Website
Scope
- Responsive WordPress site
- Google Maps
- Social Page Linking
- Contact Form
- Multiple Blogs
- Downloadable Infographics
- Domain & Hosting
Client Socials
YT @kerkvandietoekoms6302
Side Note
All clients get full back-end access to their project. The above screens were taken at the time of the website going live. Some content may have been altered, deleted or changed thereafter.